Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê die huidige diplomatieke krisis met die VSA is in niemand in Suid-Afrika se belang nie en…
Volgens die burgerregteorganisasie AfriForum is die gedetailleerde verslag wat deur die Amerikaanse staatsdepartement se buro vir Demokrasie, Menseregte en Arbeid…
AfriForum het vanoggend weer ’n beroep op die prioritisering van plaasaanvalle gedoen ná ’n ondersoek oor plaasaanvalle van die Amerikaanse…
AfriForum verwelkom die swaar vonnisse wat vandag in die Evander-landdroshof opgelê is aan drie plaasaanvallers wat ’n 60-jarige vrou en…
Klankgreep: Jacques Broodryk (Afrikaans) Klankgreep: Jacques Broodryk (Engels) AfriForum hou vol dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) skuldig staan aan ’n…
AfriForum sê die feit dat president Cyril Ramaphosa gister opnuut geweier het om die “Kill the Boer, kill the farmer”-oproep…
Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se woordspeletjies tydens vandag se bekendstelling van die jongste kwartaallikse misdaadstatistiek was volgens die…
Klankgreep: Kallie Kriel (Afrikaans) Klankgreep: Kallie Kriel (Engels) AfriForum het vandag president Cyril Ramaphosa gekritiseer vir sy belediging van Afrikaner-vlugtelinge…
Klankgreep: Jacques Broodryk (Afrikaans) Klankgreep: Jacques Broodryk (Engels) AfriForum het die afgelope week ’n belangrike mylpaal bereik met die aanbieding…
Klankgreep: Jacques Broodryk (Afrikaans) Soundbite: Jacques Broodryk (Engels) AfriForum het vandag ingevolge artikel 17(d) van die Polisiewet ’n dringende betoog…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Konstitusionele Hof se besluit om oproepe vir die moord op Afrikaners en boere – soos…
AfriForum het vandag Khumbudzo Ntshavheni, minister in die Presidensie, se wanvoorstelling van die inhoud van ’n vergadering tussen AfriForum en…
President Cyril Ramaphosa se kil reaksie en weiering om “Kill the Boer” te veroordeel, wys daarop dat hy sy stilswyende…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het president Cyril Ramaphosa vandag skriftelik versoek om ’n onboetvaardige standpunt teen veragtelike dreunsange soos “Kill the…
Uit die 1 402 plaasaanvalle en -moordinsidente wat die afgelope vier jaar (vanaf 2019 tot 2022) deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is vandag in die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein om te appelleer teen die uitspraak van…
’n Egpaar van Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal is erg op hul plaas aangerand terwyl hul aanvallers “Kill the Boer, kill the…
Die burgerregteorganisasie AfriForum doen ’n dringende beroep op boere en landelike inwoners om hul veiligheid en paraatheid op te skerp….
AfriForum se plaasmoordverslag vir die eerste kwartaal van 2023 toon dat minstens 77 plaasaanvalle, waartydens nege moorde gepleeg is, in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy jaarlikse plaasmoordverslag vir 2022 bekendgestel. Dié verslag vergelyk ook die aantal plaasmoorde met die…
AfriForum se traumaeenheid het die afgelope week ondersteuning gebied aan die familie van Dan, Breggie en Elzabie Brand tydens die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n konferensie aangebied in Pretoria met die doel om meer regsekerheid vir boere te skep…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende verslag oor plaasaanvalle en plaasmoorde tydens ’n mediakonferensie bekendgestel. Die verslag verskaf ’n…
Gavin Donnolly, ’n jarelange vriend van Celeste Gouws, het vandag in die Streekhof in Somerset-Oos getuig in die verhoor van…
AfriForum se hoof van beleid en aksie, Ernst Roets, het vandag ’n beroep op die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein gedoen…
Volgens die burgerregteorganisasie AfriForum is die verwikkelinge in die Brendin Horner-saak om verskeie redes uiters kommerwekkend. Die twee beskuldigdes is…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy jongste statistieke rakende plaasaanvalle vandag bekendgestel. Sedert April verlede jaar was daar 395 plaasaanvalle landwyd….
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy jongste verslag oor plaasmoorde en -aanvalle tydens ’n mediakonferensie bekendgestel. Volgens dié verslag was…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 15 en 16 Februarie 2021 nog ’n branddeskundige oor die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende brief aan die VN gestuur waarin die verwoestende effek wat plaasmoorde op minderjariges…
AfriForum het tien stappe tydens ’n regeringwerkswinkel oor landelike en stedelike veiligheid voorgestel wat die vlaag van plaasmoorde doeltreffend sal…
Verteenwoordigers van AfriForum het vandag die South African National Civic Organisation (SANCO) se optog teen onder meer plaasmoorde, op uitnodiging…
AfriForum het op 16 November ’n kranslegging by sy hoofkantoor in Centurion gehou in solidariteit met die geleentheid wat landbou-organisasies in…
Nóg ’n wrede aanval op ’n pa en seun op ’n plaas in die Vrystaat bevestig dat plaasmoorde ’n groter…
AfriForum het vandag ’n ope brief aan president Cyril Ramaphosa gerig waarin dié burgerregteorganisasie ’n dringende vergadering met hom versoek…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy ondersteuners vandag in Senekal toegespreek tydens ’n vreedsame protesaksie teen plaasmoorde. Dit volg op die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se lede en ondersteuners gaan op 16 Oktober om 10:00 by die gronde langs die Kommando N5-restaurant…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op pres. Cyril Ramaphosa se omsendskrywe, waarin hy op die moord van Brendin Horner en die…
Pres. Cyril Ramaphosa en Bheki Cele, minister van Polisie, moet verantwoordelikheid aanvaar vir die gebeure gister in Senekal tydens die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die gemeenskap van Senekal toegespreek en plaasaanvalle en -moorde as ’n vorm van terreur bestempel….
AfriForum het vandag skerp gereageer op die stelling van Bheki Cele, Minister van Polisie, dat plaasmoorde nie prioriteitsmisdade moet wees…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het Lt. Genl. Khehla John Sitole, Nasionale Polisiekommissaris, vandag versoek om ’n vergadering te belê om strategieë…
AfriForum se veiligheidstrukture het vandag aan die versetstoet teen plaasaanvalle in Naboomspruit deelgeneem, waar drie verdagtes in ’n plaasmoord vandag…
AfriForum se veiligheidstrukture was vandag deel van ongeveer 500 voertuie wat aan ’n versetstoet deelgeneem het. Die stoet het bestaan…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n formele skrywe aan die parlement gerig om ’n openbare verhoor oor plaasmoorde te hou….
Die burgerregteorganisasie AfriForum is somber oor die misdaadstatistieke wat deur Bheki Cele, Minister van Polisie, bekendgemaak is. ’n Skok of…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is diep bedroef oor die moord op drie mense op ’n plaas buite Hartswater in die Noord-Kaap….
AfriForum en die organisasie se Trauma-ondersteuningseenheid verwelkom die vonnis wat regter David Makoba twee plaasaanvallers vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verskerpte veldtog teen plaasmoorde van stapel gestuur en ’n ope brief aan pres. Cyril…
AfriForum verwelkom die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria se besluit op 24 Maart 2020 om Justice Sethlangu skuldig te bevind op die moord…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboerorganisasie Saai het vandag tydens ’n mediakonferensie AfriForum se 2019-statistieke oor plaasaanvalle en ‑moorde bekendgestel…
AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid het Fanie en Colleen Engelbrecht se familie verlede week by die Palm Ridge-landdroshof aan die Oos-Rand ondersteun…
Die Suid-Afrikaanse burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende internasionale veldtog vir die beskerming van burgerregte in Suid-Afrika van stapel gestuur….
AfriForum verwelkom die vonnisoplegging van Jeffrey Thompson nadat hy op 15 klagtes skuldig bevind is, waaronder die moord op Piet…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op Maandag 16 September 2019 aan ’n stille optog voor die landdroshof in Bethlehem deelgeneem, waar die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die insluiting van plaasmoorde onder die opskrif “Geweld op plase en hoewes” in die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
AfriForum het ’n beroep op die internasionale en buitelandse media gedoen om oor die toename in plaasmoorde en -aanvalle in…
